Young Adults

Vir al die 30-somethings.

’n Plek vir jong volwassenes om saam te groei, kuier en geloof te bou.

Kom kuier saam een keer ‘n maand.

Volg die skakel om deel te word van die groep. Alle kommunikasie sal daarop plaasvind.

Senior tee

Kom kuier saam met ons vir ’n lekker koppie tee, heerlike eetgoedjies en goeie geselskap.

Dis ’n wonderlike geleentheid om nuwe vriende te maak, saam te lag en geestelik versterk te word.

Volg die skakel om deel te word van die groep.
Alle kommunikasie sal daarop plaasvind. 

admin@kruispadhazeldean.co.za

Kantoor

071 882 9815