Kruispad Gemeente Hazeldean

Kruispad Erediens

 Volgens die huidige inperk regulasies sal Kruispad se Eredienste op Sondae oggende weer aangebied word by Curro Hazeldean om 9:30.

 
Oggend Eredienste sal ook regstreeks op ons YouTube kanaal en Facebook blad gestroom word, en die skakel daarvan sal aan gemeentelede via WhatsApp  deurgestuur word.
 
Indien u nie die preek uitsendings dmv Whatsapp ontvang nie, kan u vir ons ‘n WhatsApp boodskap stuur na 071 882 9815.
kan u vir ons ‘n WhatsApp boodskap stuur na 071 882 9815.
 
Stoor Kruispad se nommer – 071 882 9815 op u slimfoon.
 
Ons sal u besonderhede op ons stelsel laai, wat u in staat sal stel om weeklikse kommunikasie en erediens opnames te ontvang.

Kruispad Erediens

Aanwysing

Curro Private School,
1 Silverlakes Rd, Silver Lakes
Pretoria

Kontak Ons

Phone : +27 71 882 9815

Email : sandy@kruispadhazeldean.co.za

Erediens Tye

Sondag 09:30 – 10:30

sandy@kruispadhazeldean.co.za

071 882 9815