Suzi en Oom Fred

Elke Sondag oggend gesels Suzi en Oom Fred – op ‘n manier wat kinders sal verstaan – waaroor daardie Sondag se erediens handel, en wat Suzi as ‘n dogtertjie daaruit kan leer. 
Hierdie is sommer baie belangrike lewenslesse wat ons uit God se Woord,  Die Bybel – leer.
 
Tydens inperking regulasies waar eredienste nie toegelaat word nie, word Suzi en Oom Fred se baie belangrike geselsies, wat eintlik belangrike lewenslesse is – opgeneem en op Kruispad se YouTube kanaal en Facebook blad gelaai. 
 
Sodra gemeentes weer mag bymekaar kom, gesels Suzi en Oom Fred heerlik voordat die erediens vir die grootmense begin.

Kruispad Erediens

Curro Private School,
1 Silverlakes Rd, Silver Lakes
Pretoria

Kontak :  +27 71 882 9815 Epos : sandy@kruispadhazeldean.co.za

Our Hours

Sondag 09:30 – 10:30

Cafe Berea Erediens

Adres

Curro Private School,
1 Silverlakes Rd, Silver Lakes
Pretoria

Kontak Ons

Kontak : +27 71 882 9815 Epos: sandy@kruispadhazeldean.co.za

Our Hours

Sondag 09:30 – 10:30

sandy@kruispadhazeldean.co.za

071 882 9815