Elke Sondag oggend gesels Suzi en Oom Fred – op ‘n manier wat kinders sal verstaan – waaroor daardie Sondag se erediens handel, en wat Suzi as ‘n dogtertjie daaruit kan leer.
Hierdie is sommer baie belangrike lewenslesse wat ons uit God se Woord, Die Bybel – leer.