Café Berea

 

Café Berea is vir jong mense, studente en jong werkende volwassenes 

Hoekom Café Berea? 

Ons glo die Evangelie van Jesus Christus is bedoel vir die Markplein. Paulus was nooit bang om die Evangelie op die Markplein te verkondig nie, dit is juis waar die Woord die toets kan deurstaan.
 
Die Here het julle jongmense geroep vir die plekke soos die Markplein -vandag se skool, universiteite en die werk om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig.
 
As jou verhouding met die Here Jesus Christus nie op die Markplein sigbaar is, en iets beteken nie, gaan dit nêrens anders iets beteken nie.
 
 
Nooi ‘n vriend of vriendin, almal welkom by Café Berea!

Café Berea Byeenkomste

Aanwysings

Curro Private School

1 Silverlakes Rd

Silver Lakes

Pretoria

CAFé BEREA Tye

Sondae 17:30 – 18:30

christiaan@kruispadhazeldean.co.za