Gebeure

’n Gemeente waar Jesus Christus die Hoof is. ’n Gemeente waar gebed in die naam van Jesus tot die Vader is. ’n Gemeente waar die werking van die Heilige Gees gelowiges toegerus om te leef en te getuig. ’n Gemeente waar die Woord sentraal staan in ons lewens en in ons byeenkomste. ’n Gemeente waar verhoudings kerk definieer.

April 2021
M T W T F S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

sandy@kruispadhazeldean.co.za

071 882 9815