DROOM VIR KRUISPAD

DROOM VIR KRUISPAD ’n Gemeente waar Jesus Christus die Hoof is. ’n Gemeente waar gebed in die naam van Jesus tot die Vader is. ’n Gemeente waar die werking van die Heilige Gees gelowiges toegerus om te leef en te getuig. ’n Gemeente waar die Woord sentraal staan in ons lewens en in ons byeenkomste. …

DROOM VIR KRUISPAD Read More »