Preke word weekliks gelaai op www.soundcloud.com/kruispad Preke word op Maandae per WhatsApp broadcast deurgestuur. Indien u nie die preke of kommunikasie ontvang nie, stuur vir ons 'n epos na sandy@kruispadhazeldean of stuur 'n sms / WhatsApp na 071 882 9815 |