Meer oor ons‎ > ‎

Predikante

FRED LOUW

Fred Louw is die voltydse predikant by Kruispad Gemeente. Hy is getroud met Susan Louw, en hulle het drie pragtige kinders, Annine, Elaine en Pieter.


 
 
STEPHAN JOUBERT
My grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense in en om die kerk te dien. Die liefde van my lewe is my vrou, Marietjie, my twee dogters, Elani en Tarien, en my skoonseuns Pierre en Nelius. Ek is ‘n voltydse student van die Woord. Ek is betrokke by ekerk, ‘n virtuele en digitale bediening. Ek is 'n deeltydse leraar aan Pierre van Ryneveld Gemeente en doen ook opleiding en prediking by ander gemeentes - Mosaiek; Kerksondermure, en Moreletapark. Ek is ‘n Buitengewone Professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Noordwes, asook ’n Navorsingsgenoot (“Research Fellow”) in Teologie aan die Radboud Universiteit te Nijmegen in Nederland.

PIERRE ENGELBREGHT




JOHAN SMITH

Comments