Meer oor ons‎ > ‎

Blog

Pinkster Sondag 28 Mei'17





Heerlike Hoender en Skyfie Ete, Sondag 28 Mei'17 na afloop van die erediens @ 11:30

"Kombo" sluit in : Woolworths Hoender, Roco Mammas Skyfies, en heerlike roomys.
"Kombo" Kostes  : R120 per kombo (genoeg vir 4 mense)

Julle moet asb julle eie breekware, en drinkgoed saambring, 
julle is ook welkom om enige additionele items saam te bring om die ete aan te vul. 

Bestel asb by sandy@kruispadhazeldean.co.za - Bestelings sluit Maandag 22 Mei @ 12:00
Betalings word gemaak aan Kruispad, en bewys van betaling as bevestiging van u bestelling 
moet per e-pos gestuur word aan sandy@kruispadhazeldean.co.za

Bankbesonderhede: 
Kruispad Gemeente van Jesus
Standard Bank Rek Nr. 0133 838 25
Lynnwood Ridge Tak Kode. 01245
Verwysing: Kombo - Louw (gebruik asb u van as verwysing)
Comments