EREDIENSTE
Sondag Eredienste word aangebied vanuit Curro Privaat Skool Hazeldean
Curro Private School,
1 Silverlakes Rd, Silver Lakes
Pretoria
EREDIENSTYE
09h30 - 10h30
Heerlike koffie en tee voor en na afloop van die erediens.
Daar is gedurende die skoolkwartaal ook KinderKerk vir die Voorskool - en Laerskool kinders tydens die erediens.
Gr. 8-12 Jeuggroep Bediening op Sondaeaande
GEEN KinderKerk tydens skoolvakansie.
KRUISPAD SLUIT OOR DESEMBER VIR DIE VOLGENDE DATUMS
Laaste Erediens - 15 Desember 2019
Gesluit - 22 Desember 2019
Gesluit - 30 Desember 2019
Gesluit - 5 Januarie 2019
Eerste Erediens - 11 Januarie 2020
GPS KOÖRDINATE
S 25° 46’ 32.07”
E 28° 22’ 41.62”
Curro Hazeldean Primary Independent SchoolCurro Hazeldean Primary Independent School
|
|