Welkom terug Kruispad Gemeente!
Baie welkom terug Kruispad Gemeente!
Dit was 'n heerlike vakansie, maar nou val ons in by die nuwe jaar wat sy eie nuwe avontuur bring. Vir ons kinders is dit terug skool toe, vir die Gr. 8's die begin van 'n nuwe fase in hulle skool loopbaan en so ook vir die Gr. 12's wat besig is met die laaste fase van skool.
Sondag oggend Eredienste @ 09:30 te Curro Privaat Skool
daar is heerlike koffie en tee voor en na afloop van diens!
Vir nuwe besoekers, kom kuier! Julle is baie welkom!
Ons bied klas aan vir ons kinders van klein tot groot!
Nuut gelaai op Kruispad se gebeure en aktiwiteite, asook op ons Blog.....
Besoek ons Facebook Bladsy,
waar jy al ons preke kan luister
asook op hoogte kan bly van die jaar se program.
Preke ook beskikbaar onder "PREKE EN MEDIA"
op die skakels op die linkerkant van hierdie bladsy,
asook direk op SOUNDCLOUD